The Spirit of the conservancy:
- Landlords who care for the environment.
- People who believe that the management of our natural resources is to the benefit of all.
- We will stay within the environmental laws and work with all the government departments
involved.
- The community has to share in the sustainable use, management and conservation
of our area.
- Any landlord who would honestly like to make a difference in better management
of our area is welcome to join our conservancy.
Objectives:
- Main -
• To create a conservation corridor by engaging in active conservation activities within
the Keurbooms River Valley and its catchment area.
- Supplementary -
• To restore the Prince Alfred Pass and to promote its cultural / historical significance
for the entire area.
• To become one of the Southern Cape's prime natural tourism destinations linking the rich
History of the area with its natural beauty and uniqueness.
• To promote the benefits of conservancy to non-members and the community and increase the
corridor on an ongoing basis.
• To minimise our carbon and water footprint.
|
|
Die Gees van die Bewarea:
- Grondeienaars wat vir die omgewing omgee.
- Mense wat glo dat die bestuur van ons natuurlike hulpbronne vir almal se belang is.
- Ons sal binne die omgewings wette bly en met al die betrokke departemente saamwerk.
- Die gemeenskap moet deel in die volhoubare benutting, bestuur en bewaring van die omgewing.
- Enige grondeienaar wat eerlik 'n verskil wil maak tot beter bestuur van ons omgewing
is welkom om by ons bewarea aan te sluit.
Doelstellings:
- Hoof -
• Om 'n bewaringsdeurgang te skep deur verbind te wees in aktiewe bewarings aksies in die
Keurbooms Rivier Vallei en sy opvangsgebied.
- Aanvullend -
• Restoureer die Prins Alfred Pas en om sy kulturele en historiese betekenis te bevorder
vir die hele gebied.
• Om een van die Suid-Kaap se voorste natuurlike bestemmings te word deur die ryke
geskiedenis met die unieke plant gemeenskappe en mooi omgewing te verbind.
• Om die voordele van die Bewarea aan nie-lede en die plaaslike gemeenskap aanhoudend
uit te wys om die bewaringsdeurgang te vergroot.
• Om ons koolstof- en watervoetspoor tot die minimum te beperk.
|